advertisement
Question
Posted by: Me | 2007/03/17

Ideale gewig

Ek is 23 en weeg 60.5kg. Ek is 1,56m lank. Ek wil gewig verloor, maar is nie heeltemal seker hoeveel ek moet verloor nie. Daar is heelwat "los vet" aan my maag en bobene. Wat sal my ideale gewig min of meer wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Me
Jou huidige BMI = 24,9 wat net nog binne die normale reikwydte val (18-25). Om 'n ideale BMI van 22 te bekom, behoort jy 53 kg te weeg, dus 'n verlies van 7,5 kg. Probeer 'n lae-vet, hoë-vesel-dieet probeer (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'The Right Approach en 'Slimming Diet') en 30 min se aërobiese oefening elke dag (vinnig stap, draf, fietsry, swem, of sluit aan by 'n gimnasium of Walk for Life). Soos jy gewig verloor en meer kan oefen, behoort die los vet van die maag en bobene te verdwyn.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/05/23

Kan julle assb vir ons lessrs sê hoe jy jou gewig uitwerk wat jy moet weeg , dis nou as jy jou lengte en ouderdom in ag neem..?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement