advertisement
Question
Posted by: lulu | 2005/06/21

i feel so down

i'm not a happy lady today i really feel so sad, down and angry and i don't know what makes me feels like this, can anyone cheer me up. please

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Ouch, Jenna ! and when that biltong swells ?
lulu, sometimes our moods swing down for a while, with no apparent reason, but maybe tomorrow you'll be, just as unreasonably, happy ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: CP MOM | 2005/06/21

Hello Liewe Lulu

Nee man jy's dan altyd so vrolik....op datum met jou ad's ?

Ek kan jou 'n grappie of 2 vertel ?

Ek is nou net gearesteer as die lelikste poepol in die land.
Wil jy nie stasie toe kom en vir hulle jou gesig kom wys, en sê hulle maak 'n groot fout nie?

Ek het vandag 'n duur les geleer. 'n Mens moet nooit lag as 'n "dief" op 'n fiets deur 'n trein getrap word nie. Dit kan moontlik jou fiets wees.

Sterkte mens - ek't ook bietjie af gevoel gister met al die werk na al die af dae en toe kry ek hierdie sms:

Close ur eyes and drift away
2morow is a brand new day
4get about da bad things 4 a while
and dream about da things that make you smile

Liefde Ma


Reply to CP MOM
Posted by: Jemma | 2005/06/21

Wel, ten minste het jy nie vandag 3 peppermintchrisp tertjies, 'n halwe kg. biltong, 'n groot pak sout en asyn chips en 1 liter Coke verorber nie!!! Ek is naar waar ek hier sit en wens so ek het dit nie gedoen nie maar nou ja, dis gedane sake!

Lulu, ek hoop jy voel gou beter. Dis amper tyd om huis toe te gaan en hoekom vat jy nie jou man en kinders uit vir ete vanaand nie, doen sommer iets "stouts" so in die middel van die week, dit help dalk - sien daar praat ek al weer van kos!!!!

Reply to Jemma

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement