advertisement
Question
Posted by: RdB | 2007/11/27

Hysterectomy recovery advice

Beste Dokter

Ek moes noodgedwonge 'n historektomie in die Staatshospitaal kry verlede week. volgens die dr was my baarmoeder baie vergroot en was daar 'n geas van ongeveer 8cm in my baarmoeder. u weet hoe dit daar gaan inligting is maar min wat hulle aan 'n mens veskaf. Ek was tot verlede jaar 'n lid by Discovery maar weens my man se afdanking is dit gestaak. Ek is die Dinsdag gedoen en die Saterdag ontslaan, al wat ek weet is dat net my baarmoeder verwyder is. Dit is na veskeie navrae wat party van die personeel gese het alles is verwyder. Na die het gulle gesê dat ek vir ses weke nie mag werk nie. Aangesien ek geen familie in die verpleging het nie verneem ek graag van u wat ek regtig nie mag doen nie. Ek is pumpel en pers van die inspuiting en is gesê dat ek Donderdag moet kom vir die steke om verwyder te word en dan moet ek die 5de Februarie 2008 die ginekeloog sien.

My buurvrou meen dat indien 'n mens nie vir ses weke in die bed bly nie jou blaas uitsak. Eksien nie kans vir nog 'n operasie in die provinsiale hospitaal nie. Kan u my dalk van raad voorsien.


groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You should ask your doctors exactly what was removed. More specifically whether your ovaries were removed or not. After a hysterectomy, you are generally booked off work for 6 weeks. This does not mean that you should stay in bed for this time. However, you should take things easy, so no heavy lifting, stretching, or anything that puts strain on your tummy muscles. You should also not have sex till after the 6 week check-up.
It is common to have brusing after an operation. This usually resolves within 1-2 weeks.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement