advertisement
Question
Posted by: Poohbear | 2005/07/17

Hydroxy citrate

Wil net meer van die pille weet. Is dit goed vir 'n mens en wat doen dit aan jou liggaam? Is net by health shops beskikbaar

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Poohbear
Die navorsing op hierdie produk is nog onvolledige, dus kan ek nie met sekerheid sê wat dit aan die liggaam sal doen en of dit verslanking sal bevorder, al dan nie. Die meerderheid verslankingspille kos baie geld, kan negatiewe newe-effekte veroorsaak en sal nie met sekerheid gewigsverlies veroorsaak nie. Die beste raad is nog steeds om jou energie-inname te beperk met 'n lae-vet dieet en jou energie-uitgawe te verhoog deur gereeld oefening te doen.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement