advertisement
Question
Posted by: i've had it! | 2004/10/14

hulp nodig asseblief

vir die soveelste keer vanoggend was ons weer "gelecture" - en oor wat nogal, die skoenborsel.
dit was nie al nie, toe word ek na buite geroep - sesuur in die oggend - om my te se ek moet die kar reg indraai, want hy gaan goeters daar sit laat die wiele pap word, en ek sal die wiele moet ruil - ek sal dit maklik doen, want ek het mos 'n week gelede dit gedoen op ' klein karretjie - maar die wile wat papgemaak gaan word is 'n 4x4 sin!

gats ek is so dun soos 'n "marie biscuit" , hoe op aarde gaan ek die 4x4 opjack? Ja, as hy dink hy het my laat skrik, het hy succeed; my maag maak nou nog saai snaakse ding, en as ek mooi kyk dan is die mos bewerasie wat ek het, en nie omdat ek koud kry nie!

daar is nog baie ander klein dingetjies wat ons oor die kole getrek word, maar julle sal lag vir my, want dit is die onnodigste goed!

In elk geval, laat ek julle se watse hulp ek nodig. ek nodig rerig hulp om blyplek te kry, vir my en my kinders. Ek kyk elke dag in die koerant, maar dis of te duur, of te ver - nou dat ek nie meer 'n motor het nie.
Ek is in Johannesburg - al is dit 'n 2 slaapkammer asseblief.
Ek wil net he die eksamen moet klaar wees in December, dan wil ek soos 'n dief in die nag uitsluip.
Baie Dankie .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Was daar | 2004/10/15

Ek weet hoe jy voel. Jy of die kinders sal nooit iets reg doen in sy oë nie. Dit is omdat hy 'n swak selfbeeld het en die enigste manier is dat hy dit moet besef en hulp kry. Dit is egter nie so maklik nie. Hy sal sê dat jy die een met die probleem is en wat hulp nodig het. Probeer egter om iemand soos 'n sielkundige te sien. Dalk word hy oorreed om ook 'n paar sessies by te woon en vind hy dalk sy fout uit.

Reply to Was daar
Posted by: J | 2004/10/14

Het jy enige familie lede wat jou dalk sal inneem totdat jy 'n plek kry?Jy kan ook vir POWA kontak vir help en advies.

Jy het die regte keuse vir jouself en jou kinders gemaak.Geen mens verdien om so te behandel word nie.

Sterkte vir julle.

J.

Reply to J

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement