advertisement
Question
Posted by: Aries | 2004/11/19

Hulp met dagga

My seun van 17 rook dagga. Hy het vir 'n paar maande opgehou daarmee (of so sê hy), en verlede week weer begin - omdat sy meisie hom gelos het, kan jy glo!
Ek en hy het vanoggend 'n hewige uitval gehad daaroor, en nou sê hy vir my dat hy geen fout met dagga sien nie, en dat die newe-effkete daarvan maar net 'n opgemaakte storie is.
Wees asseblief so gaaf en vertel my meer oor dagga. Ja ek is skaam om dit te erken, maar ek weet nie veel nie. Vertel my ook wat in jou liggaam gebeur wanneer jy dit gebruik, die newe-effekte, alles wat ek moontlik kan gebruik om my kind se besluit te verander, en hom te red.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Aries

Daar is so baie. Dis baie belangrik dat jy 'n goeie dokter raadpleeg of Crisis Centre wat vir jou al die data kan gee. Jou naaste apteek behoort vir jou meer detail te kan gee oor die naaste DrugWise kliniek of instituut.

Dagga mag miskien iets natuurliks wees maar dit maak dit nie ok om te gebruik nie.

Ek is persoonlik nie bekend met al die data wat jy soek nie.

Alles van die beste.

Estie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Kasandra | 2004/11/19

Rig jou vraag weer aan cybershrink ook - hy gee baie goeie raad heroor.

Reply to Kasandra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement