advertisement
Question
Posted by: lizette | 2003/12/18

Hou vir my duim vas.

Hi Daar

Ek gaan my ouers se. Ek hoop net nie hulle gaan my boyfriend weg jaag of iets nie. Ons het hard baklei om by mekaar te kon wees en ons is ongelooflik baie lief vir mekaar. So, ons hoop my ma'le sal dit aanvaar.

Groete Lizette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Good luck.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marilize | 2003/12/18

Hi Lizette,

Ek het jou vorige "boodskap" gelees en dink jy het die regte besluit geneem om jou ma-hulle te sê. Ek sal aan jou dink en glo alles sal vir die beste uitwerk.

Jou ouers is lief vir jou en sal jou nooit "weggooi" nie. Jy is in my gebede en laat weet hoe dit gaan.

Marilize

Reply to Marilize

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement