advertisement
Question
Posted by: micky | 2008/05/22

hormone

ek sukkel met my hormone ek is 28 to ek 19 was het die dokter vir my gese ek sal nie sonder hormoon behandeling kan swanger raak nie ek het toe normaal swanger geraak na ek en my man 4 jaar probeer het maar toe het ek deprovera begin gebruik dit was die enigste voorbehoed middel wat met my gestel werk die ander gooi my hormone heeltemal deurmekaar maar die kliniek et my inspuiting verander na petrogen sonder om my te se ek voel nou soos n swanger vrou ek is moeg het melk en voel so humerig soos 10 en ek het skielik erg begin gewig optel ek het n swangrskap toets laat doen dit was negatief is dit moontlik dat die inspuiting dit kan veroorsaak? ek het ook n yster tekort my ligaam neem nie yster op nie en skoon yster aanvullings maak my hond siek

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Petogen and Depo provera are exactly the same thing made by different companies. I don't think this can be the cause for your problems.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: bloeding | 2016/05/04

X is 17 jaar oud..x het desember maand vir di eerste keer spuit gevat en dit is 3maande spuit..x al heeltyd gebloei vir dai 3maande my spuit was klar in maart maand..mr x bloei nogsteeds dis nou al mei maand .x bloei nou vi 5maande plus x het deermekaar hormone

Reply to bloeding
Posted by: bloeding | 2016/05/04

X is 17 jaar ..x het vir di eerste spuit gevat 3maande spuit..x heeltyd geboel vi 3maande my spuit is al kaar maart maand om mr x bloie nogsteeds dis nou al 3 maande..plus dit gee my deermekaar hormone

Reply to bloeding

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement