advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2007/12/18

Hoofpyn,naarheid,duisligheid,koue sweet

Ek sukkel afgelope 2 jaar met ergerlike hoofpyn.Alle toetse is al gedoen maar sonder sukses. Die afgelope naweek het ek weer ergerlike hoofpyn gehad en as ek opstaan is ek ongelooflik naar, baie duislig en dan "bekruip" 'n koue sweet my vanaf my voete tot my kop my. Ek is dan klam en yskoud en baie baie bleek. Enige idee wat dit kan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ekke
Dit klink vir my amper soos hipoglukemie ( lae bloedsuiker) - dit kan migraine presipiteer en is baie keer gepaard met 'n koue sweet. Laat toets bietjie jou bloedsuiker en insulien vlakke?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/03/13

my man het 24 uur per dag hoofpyn aan die regterkant van sy kop. hy het 15jr terug bestraling op sy neus gekry . hy was al deur al wat n tonnel is en toets en hulle kry niks fout nie. help asb hy is elke dag naar ook en saans koorsig.

Reply to Anonymous
Posted by: Dale | 2015/11/15

Hi ek is ontsettend naar voete swel duislig moeg duislig hartsee. Help my asb ek kan nie meer

Reply to Dale
Posted by: Dale | 2015/11/15

Hi ek is ontsettend naar voete swel duislig moeg duislig hartsee. Help my asb ek kan nie meer

Reply to Dale
Posted by: feminca | 2015/10/22

My pa was sondag in n motorfiets ongeluk n ek was agter my pa toe dit gebeur het en van dinsdag af kry ek n massief kopseer n duisligheid n my lyf voel sws n trein my getrap het. wat kan die oorsaak wees van die? kan dit wees van skok wat my nou vang asb help my kanit nie hanteer ni!!

Reply to feminca
Posted by: Maritza | 2013/09/30

Goeie Middag. Ek het die afgelope tyd vreeslike hoofpyne en duisligheid, voel amper permanent sleg en sodra ek so begin voel dan raak ek bleek en my hande begin sweet. Ek het laasweek my huisdokter gaan besoek en hy het voorgestel dat ek my bloedsuiker laat toets. Ek het 'n vastende bloedtoets laat doen en die uitslae wys alles is normal. Ek kan nie verstaan hoekom ek so voel nie en dit voel of dit meer gereeld begin gebeur, my oe is ook wasemrig en met tye sien ek net "blur" voor my. Is daar dalk enige raad ? Maritza

Reply to Maritza

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement