advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/08/11

Hoofpyne

Ek het kroniese hoofpyne. Dit voel of dit in my boonste kakebeen sit en ek neem daagliks ADCO-DOL daarvoor, maar dit kom elke dag voor. Ek het nie sinus nie en het ook nie slegte tande of visie nie.

kan Dokter dalk raad gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Jy kners dalk op jou tande, dit veroorsaak spanning in die kaakspiere, die spiere van jou kop veral op die slape kan baie seer word daarvan. Jy kan ook seer TM gewriggies ( net voor die ore) en seer tande daarvan kry. Vra jou tandarts om vir jou te kyk daarna? Hulle maak vir jou 'n kouplaatjie waarmee jy slaap wat baie help. Fisioterapie doen ook wonders!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement