advertisement
Question
Posted by: naki | 2007/11/27

Hoofpyne

Hallo,
Ek wil net graag meer weet ivm Aterax?
Ek was by my huis dr ivm met hoofpyne wat nie wil weggaan nie. Sy het vir my Aterax 25mg voorgeskryf, maar ek is bang om dit te drink. Ek is op enap 20mg vir bloeddruk en bromazepan 3mg, wat ek in die aand drink, omrede ek nie kan slaap nie.
Ek ondervind baie probleme met hoofpyne, aan die regte kant van my voorkop.

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Aterax sal jou laat kalmeer en beter slaap - wat jy dalk nodig het om te ontspan. Dit gaan egter nie self die pyn verlig nie. sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement