advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2004/03/01

HOOFPYN VOOR MENSTRUASIE

Hi Doc

Ek ly nou omtrent al 5 jaar aan erge hoofpyne, dit begin gewoonlik omtrent 2 weke voor menstruasie, vir omtrent drie dae aanmekaar. Ander kere is dit slegs 'n paar dae voor menstruasie vir ook drie vier dae aanmekaar. Niks help nie, ek het op 'n stadium baie grand-pa's gedrink, wat tog gehelp het om die pyn te lig, maar het maagsere ontwikkel en kan dit nou glad nie meer drink nie. Ek het ook 'n sterilisasie gehad aangesien hulle gesê het dit is die pil wat die hoofpyn veroorsaak. Is daar dalk raad vir my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Meeste hormonaale hoofpyne (die met mentruasie en die met ovulasie) is gewoonlik migraine hoofpyne en dit is altyd better better om dit met migraine medikasie te behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: amanda | 2014/10/31

ek het erg hoofpyn vir drie dae so erg dat ek nie my kop kan draai nie kopseer is my hele kop nek en rug wil mal raak al van my kom asb help kan dit deel van die coxsackie virus wees

Reply to amanda
Posted by: Onseker | 2006/07/06

Ek het 'n probleem. Ek kan glad nie knyp nie. (Urien). Ook 'n week voor my menstruasie is dit asof ek infeksie het, al die afgelope 6 maande. Die afskeiding ruik na amoniak, en is soms bruin, of soms geelerig. Wat kan moontlik vout wees? Ek was voorheen by 'n kliniek, en hulle het my op medikasie gesit, nadat ek dit voltooi het, het ek weereens 'n week voor my menstruasie die "infeksie" gehad.

Ek is 20 jaar oud, en het al voorheen 'n ligte buisinfeksie gehad. Ek gebruik glad nie tampons nie, en sowaar is skoon op myself. Raad word benodig. Is dit ernstig? Moet ek 'n private dokter gaan sien? Ek wil graag die probleem uitsorteer, want ek trou oor 8 maande.

Reply to Onseker
Posted by: JG | 2004/03/25

I stopped drinking any products containing caffeine and not only did my PMT headaches disappear, but my painful breasts are also a thing of the past. I used to drink 2 to 3 cups of coffee a day and also the occasional Red Bull, both filled with caffeine. Compral and some other medications contain caffeine, so one must constantly be reading labels.

Reply to JG
Posted by: MARYNA | 2004/03/09

EK KRY DIE SELFDE HOOFPYNE VOOR MENSTRUASIE. MY DOKTER HET CATAFLAM AAN MY VOOR GESKRYF EK MOET SE DIT HELP REGTIG.

Reply to MARYNA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement