advertisement
Question
Posted by: DJ | 2005/07/07

Hoofpyn eenkant en anderkant

Ek kry soms hoofpyn wat gesetel is bokant ‘n enkele oog. Die hoofpyn hou normaalweg aan vir ‘n dag of twee, waarna helder taai dik mucus afgeskei word. Dan verskuif die hoofpyn weer na die anderkant vir twee dae en na die mucus afskeiding is die hoofpyn weg. Ek gebruik Syndol en Ibuprofen wat die simptome verlig. Mens sou seker dink dit is tipiese sinus hoofpyn, maar as ek my kop laat sak, is die pyn nie erger nie en dit voel nie of iets verstop is nie. Ek het chronies ‘n post nasale afskeiding van mucus.

Dan kry ek ook gereeld spanningshoofpyn (wat gepaard gaan met stywe nekspiere) en migraine so twee keer per maand. Ek was jare gelede by die Headache Clinic en die diagnose was dat ek nie werklike fisiologiese probleme soos sinus ens. het nie. Die plaatjie wat ek by die kliniek gekry het, help wel vir die spanningshoofpyne.

Ek sal dit waardeer as iemand kan raad gee, veral met eersgenoemde probleem en sou graag wou verneem of ander persone ook met dieselfde tipe verskynsel te doen het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Subject
Hoofpyn eenkant en anderkant

Question
Ek kry soms hoofpyn wat gesetel is bokant ‘n enkele oog. Die hoofpyn hou normaalweg aan vir ‘n dag of twee, waarna helder taai dik mucus afgeskei word. Dan verskuif die hoofpyn weer na die anderkant vir twee dae en na die mucus afskeiding is die hoofpyn weg. Ek gebruik Syndol en Ibuprofen wat die simptome verlig. Mens sou seker dink dit is tipiese sinus hoofpyn, maar as ek my kop laat sak, is die pyn nie erger nie en dit voel nie of iets verstop is nie. Ek het chronies ‘n post nasale afskeiding van mucus.

Dan kry ek ook gereeld spanningshoofpyn (wat gepaard gaan met stywe nekspiere) en migraine so twee keer per maand. Ek was jare gelede by die Headache Clinic en die diagnose was dat ek nie werklike fisiologiese probleme soos sinus ens. het nie. Die plaatjie wat ek by die kliniek gekry het, help wel vir die spanningshoofpyne.

Ek sal dit waardeer as iemand kan raad gee, veral met eersgenoemde probleem en sou graag wou verneem of ander persone ook met dieselfde tipe verskynsel te doen het.

Posted by
DJ

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.