advertisement
Question
Posted by: Annelize | 2011/01/19

Hoofpyn

November 2008 was ek in ''''n motor ongeluk. Ek het onderandere my kop, aan die regter kant, hard teen die motor gekap. By die hospitaal het hulle net x-strale geneem om te bepaal om ek my net beseer het.
Van so middel laas jaar af, as ek begin moeg raak, sal daardie kant van my kop so dowwe pyn begin kry. Dit sal volg met so paar vinnige skerp pyne.
Kan dit asgevolg van die ongeluk wees of is dit dalk net my verbeelding?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Annelize

Die pyn kan definitief wees as gevolg van die ongeluk, maar dit beteken nie dat jy daarmee moet leef nie. Dit is alamper altyd moontlik om te bepaal waarvandaan die pyn kom, en die bron te behandel. Dit is belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: FreeDLe | 2011/04/29

Reply to FreeDLe
Posted by: Downloadw | 2011/04/24

Reply to Downloadw
Posted by: Downloadk | 2011/04/17

Reply to Downloadk
Posted by: Downloadf | 2011/04/12

Reply to Downloadf
Posted by: Downloadz | 2011/04/06

Reply to Downloadz
Posted by: Downloade | 2011/03/31

Reply to Downloade
Posted by: GlobalTravelq | 2011/03/24

Reply to GlobalTravelq
Posted by: TravelClubg | 2011/03/14

Reply to TravelClubg
Posted by: Laserf | 2011/03/05

Reply to Laserf
Posted by: Headache expert | 2011/01/20

Beste Annelize

Die pyn kan definitief wees as gevolg van die ongeluk, maar dit beteken nie dat jy daarmee moet leef nie. Dit is alamper altyd moontlik om te bepaal waarvandaan die pyn kom, en die bron te behandel. Dit is belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.