advertisement
Question
Posted by: Monique | 2007/07/26

Hoofpyn

My dogter van 10 jaar kry gereeld kopseer. Die afgelope tyd is dit omtrent elke dag. Sy het kroniese sinus. Wat ek behandel met antihistamien en neussproei. Is dit normaal dat 'n 10-jarige kind so baie kopseer kry en wat is die volgende wat ek moet doen om te bepaal hoekom sy dit so kry? Ek gee maar elke keer Banpain.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Monique

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is baie ongewoon vir kinders om hoofpyn te kry. Ek stel voor dat jy haar na 'n Pediater neem, sodat die oorsaak van die hoofpyne vasgestel kan word. Die chroniese sinusities wat sy ondervind, kan wel 'n oorsaak van haar hoofpyne wees, maar daar is ander meer ernstige oorsake wat uitgeskakel moet word.

Jammer dat ek nie van veel hulp is nie, maar dit is van groot belang om haar na 'n Pediater te neem.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement