advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2007/03/08

Hoofpyn

Ek was onlangs by my GP omdat ek elke dag duiselig voel en hoofpyn het en raad daarvoor soek. Sy het nek-xtrale laat doen en nek spasma is gediagnoseer. Die duiseligheid skryf sy toe aan my Hartprobleem. Ek het nou al vir 7 dae lank elke dag die spasma meds gedrink (Norflex) maar nog nie verskil aan duiseligheid en hoofpyn nie. Die hoofpyn is veral 'n probleem in die aande, teen die tyd wat ek wil gaan slaap. Dit voel of iemand op my slape druk! Moet ek dit verder laat ondersoek of net aanhou Panado's drink en hoop dit gaan weg?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Nee, kyk of jy by 'n fisioterapeut kan uitkom - mens het soms bietjie traksie en fisiese massering nodig om dit te laat skiet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement