advertisement
Question
Posted by: DESPERAAT | 2007/06/25

HOOF- / NEK- / RUGPYN

MY MAN LEI DIE AFGELOPE 3 JAAR AAN HOOFPYN SO GEWELDIG DAT GEEN MEDIKASIE LYK OF DIT HELP- HY IS AL OPGENEEM OP BEHANDELING TE ONTVANG WAAR DAAR TOE DIE NEK EN RUG PYN UITGEWYS IS WAT OOK KAN BYDRA VIR DIE HOOFPYN- HY KRY AGTER SY LINKER OOG 'N STEEK INTENSE PYN VAN 30 TOT 45 SEKEONDES ONGEVEER 12 TOT 18 KEER IN 24 UUR VOLGENS TOETSE BRAINSCAN WORD DAAR VERWYS NA 'N WIT MASSA AGTER SY OOG - WAT SAL DIT WEES? DIE HOOFPYN VEROORSAAK NOU DAT MY MAN SELFMOORD GEDAGTES HET DAT HY SOVER GAAN OM REELINGS VIR SY BEGRAFNIS TE MAAK- HELP ASB OF VERWYS NA MENSE WAT AAN ONS AS LEKE KAN VERTEL WAT AANGAAN EN WAT MOET ONS DOEN OM HOM TE HELP

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Desperaat
Ek dink jy moet asb jou man by die "headache clinic" kry sodat hulle die probleem eens en vir altyd kan uitsorteer. Sien http://www.headacheclinic.co.za/index.htm
Kyk of jy kan afskrifte kry van sy breinscan en ander toetse om saam te neem - dit sal tyd spaar en dubbel ondersoeke en onkoste uitskakel. Ek is nie seker wat hulle bedoel met die wit massa nie - dit is dalk 'n gewas?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement