advertisement
Question
Posted by: rita | 2007/03/29

hondjie lek baie

Ons het 'n baba hondjie hy is so 3 maande oud kruis tussin chow en wolhond. Die hond lek ons aanmekaar. Wat kan ons doen om die gewoonte van hom te stop. Dit is nie vir my higienies dat hy so aan ons lek nie. Gee aub raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Gee vir ho speelgoed en elke keer as hy begin lek gee vir hom die speelding.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2007/03/29

Vat die hondjie na puppy-training, julle sal altwee baie leer - in jou geval, hoe om 'n hondjie reg op te lei en groot te maak.

Terloops - mits die hondjie gesond is, ontwurm word, en mits julle self geen allergiee ens het, is dit nie juis gevaarlik of ongesond dat die hondjie julle lek. Dit mag natuurlik wees dat jullie nie lekker voel daaroor nie, maar dit help dalk om te weet julle raak nie blootgestel aan allerhande verskrilklike siektes nie.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement