advertisement
Question
Posted by: Liz | 2007/03/16

Honde beklei (enige iemand help)

Hi

Ek het 'n steffie al vir jare sy het groot geword met ons ander 3 honde, sy is 'n wyfie en die ander twee een was 'n wyfie en die ander twee 'n manetjie almal reg gemaak.
Maar nou is hulle al dood van ouderdom. Na dit was sy alleen vir omtrede 5 maande toe kry ons 'n worshond hulle is nou al 5 maande saam maar toe dinsdag het die twee beklei en die steffie het vir die arme worshond seer gebyt maar nou grom die steffie nog vir die worshond hulle het goed oor die weg gekom weet nie wat is nou hulle probleem nie.

Die bakleiery het begin toe die kinder hulle skoeters gery het en die steffie blaf en toe gryp die twee mekaar. Die worshond is nog nie reggemaak nie maar gaan dit die 4 April doen. Dink hulle dit sal dit verbeter.
Hoe lank sal dit weer vat vir hulle om weer vriende te word.

Dankie
Liz

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Die oorsaak kan opgewondenheid wees en die Staffie kan jaloers wees. U kan n DAP (Dog Apeasing Pheromone) "vapourizer" in u huis installeer waar hulle die meeste van die tyd deurbring. Dit sal help om hulle'n bietjie te bedaar. Is hulle albei geskool?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gtjfykl | 2007/03/18

Ons het `n worshond en `n dobermann hulle het altyd baklei tot ons die worshond laat regmaak het. Hulle het nooit weer na dit baklei nie....

Reply to gtjfykl
Posted by: Chill | 2007/03/16

Jy se nie of die worshondjie 'n tefie of 'n reun is nie, maar as dit 'n tefie is is die vooruitsig nie baie goed nie - dis hoogswaarskynlik dat die twee sal aanhou baklei, en aangesien 'n worsie nie juis baie kompetisie vir 'n staffie is, kan sy dalk in gevaar wees.

Lees bietjie terug in die argief van hierdie forum - die besigheid is al baie keer bespreek.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement