advertisement
Question
Posted by: ella | 2007/04/25

hond maak my mal

het n verniet foxie gekry vir my oudste meisiekind, nou 4, maar ek is al rasend, sy spring op teen alles en almal, vat alewig kos uit kinders se hande, krap aan die deur, klimp op my skoon wasgoed, en kou aanals wat sy kan kry, besem, speelgoed noem maar op.... sy kry beslis genoeg aandag, die kinders speel elke dag vir ure met haar en daar is defnitief nie n tekort aan kos nie, maar sy is baie ongehoorsaam. ek wil ontslae raak van haar, maar my man voel te skuldig en ons wil ook nie te kinders te na kom nie. RAAD ASB!!!!!!!!!!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit is beslis noding om hierdie hondjie hondjie skool toeteneem! Dit sal 'n paar weke neem maar sy behoort te leer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Chill | 2007/04/26

Sun, don't be silly. None of the regulars are going to complain about getting a buddy for any dog - just have them spayed and neutered - anything else would be just dumb.

Reply to Chill
Posted by: ELLA | 2007/04/26

THANKS, EK DINK DALK SAL SKOOL RERIG HELP, SOOS EK SE, KINDERS IS MAL OOR DIE HOND EN ONS VORL SLEG OM TE DINK ONS MOET ONTSLAE RAAK VAN HAAR. SAL OOK KYK DALK VIR N MAAITJIE. SY IS DALK ALLEEN. EK SAL LAAT WEET HOE DIT GAAN.

Reply to ELLA
Posted by: Kate | 2007/04/26

Hi Ella - I hope you do not mind my response in english.
I have Jack Russells - similar to a Foxy.
I took both my dogs to puppy school and it helped a lot.
Your dog is a still a baby and like with a child needs a little guidence in the right direction.
It is lovely that your kids play with her alot but play time should be a learning time aswell where you can teach your dog that you are the boss.
I used to play tug with my male Jack Russel and get him all excited but I also taught him the "drop" and "leave" command so when I had enough he had to leave the tug - these are things you can learn at a puppy school.
Now I gather you have small children and your time is probably very precious to you but 1 hour a week for 6 weeks will make your life a lot easier.

Good luck

Reply to Kate
Posted by: sun | 2007/04/26

Soos Cybervet se, vind 'n hondeskool - dit behoort 'n groot verskil te maak. Is sy die enigste hond? Na hondeskool sal 'n maatjie vir haar dalk 'n goeie ding wees - hulle sal mekaar besig hou.(o, ek hoor al klaar die kritiek van 'n paar van die "regulars" wat hier pos). Byt vas - as julle vir haar lief is sal dit die moeite werd wees! Laat ons weet hoe dit gaan.

Reply to sun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement