advertisement
Question
Posted by: Cee | 2008/01/28

Hond lief vir vrugte

Is dit gesond vir 'n hond om vrugte te eet? My worshond is baie lief vir druiwe en mango's, is dit nadelig vir haar

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Druiwe kan giftig wees. U kan "grapes and dogs" op the internet opsoek. Laat weet as u niks kry nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: RMC | 2008/01/29

'scuse english but my afrikaans sucketh! My maltese loved to share apples with me!

Reply to RMC
Posted by: fruit dogs | 2008/01/29

Hi

No problem with your dogs eating fruit - my dogs are on a completely raw / natural diet and their breakfast consists of fruit and veggies minced together. That, together with raw bones at night, is all that they eat and they couldn't be healthier.

Reply to fruit dogs
Posted by: Chill | 2008/01/28

Die Amerikaanse SPCA het waarskuwings uitgereik oor druiwe vir honde - dis selfs opgeneem in hul vergiftigingsregister. Blykbaar kan dit nierprobleme veroorsaak, wat selfs dodelik kan wees.

Daar's ook vraagtekens oor die veiligheid van avokados vir honde (dis definitief giftig vir voels!).

Reply to Chill
Posted by: Lisa | 2008/01/28

Het al gehoor dat druiwe nie goed is vir honde nie dis blykbaar giftig. My hond eet piesangs... sy is mal daaroor en kan nie genoeg kry nie. Maar dit het haar ook hardlywig gemaak. So ek sou se wees maar eerder versigtig en bel jou veearts as dinge snaaks begin lyk of jy onseker is.

Reply to Lisa
Posted by: SUN | 2008/01/28

Ek het 'n kat gehad wat mal was oor vrugte - enige ding van piesangs tot waatlemoen en ook komkommers- hy was 'n gesonde kat en ek kan nie se dat die vrugte hom ooit ge-affekteer het nie. Hy het soos rondloper katte maak, besluit dat hy by ons moet intrek en die eerste dag wat ek hom in ons tuin gesien het, het hy in die papaja boom gesit tussen 'n trop ape. Ek mis my Benjamin sooooo baie!!!

Reply to SUN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement