advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2008/01/09

hond kry aanvalle

My Jack Russel kry aanvalle waar hy omtrent vir 5 minute heeltemal styftrek (amper asof hy krampe kry) en dan kan hy glad nie loop of beweeg nie.

Kan honde epilepsiese aanvalle kry en wat veroorsaak dit? Wat kan 'n mens vir die hond gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Ja hulle kan. In jong honde kan dit ware epilepsie wees en in ou honde kan dit as gevolg van of brein kanker of ander letsels wat swelling op die brein veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Heleen | 2016/02/06

My wors hond kry (hoes) hyg na asem aanval dan lyk dit of sy sukkel om asem te kry en haar lyf trek agter dat sy nie kan staan nie en oë word glaserig dis amper soos mense asma jry en hyg na asem hare is opmekaar.wat kan dit wees

Reply to Heleen
Posted by: marie | 2015/12/23

My hond kry asma aanvalle is daar iets wat ek hom kan gee

Reply to marie
Posted by: Debbie | 2015/09/11

Goeie dag, ek wil net uitvind my hondjie het gisteraand vir die eerste keer so aanval gehad. Ek het haar by die veearts gehad en het pilletjies vir haar gekry. Maar wat my nou pla is dat hulle sê by ouer honde kan dit brein kanker of swelling in die brein wees. Hoe gaan mens weet of dit die geval is? Sy word Desember 5 en hierdie was haar eerste aanval.

Reply to Debbie
Posted by: mev jeanne beukes Paarl | 2014/12/09

Ons Beagle van drie jaar oud kry hierdie epileptiese aanvalle. Die veearts het Lethyl 30mg pilletjies voorgeskryf . Neelsie kry nou 2 in die oggend en 2 in die middag. Hy het 'n hele maand nie 'n aanval gehad nie, maar vanoggend wel. Ongelukkig is dit vir ons mense swaarder. Gelukkig herstel hulle gou. Stem saam met Sassy. Bly net kalm en maak seker wanneer hy bykom kyk dat hy in beheer is.

Reply to mev jeanne beukes Paarl
Posted by: Anonymous | 2013/08/08

is daar nie behandeling wat ek by die huis kan doen nie want die veearts vra n mens n plaas se prys net aanbesoek fooie wat nog van medesyne en nie eers te praat van Onderstepoort nie hule is net so duur en die SPCA

Reply to Anonymous
Posted by: Sassy | 2008/01/09

Yes dogs can have epilepsy, and the symptoms you describe sound like it. I suggest take your dog to the vet there is medication that can help. Also if you see him having an attack just keep him calm and when he comes round make sure he cant hurt himself on anything until he has complete control.

Reply to Sassy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement