advertisement
Question
Posted by: Anne | 2007/03/08

Hond byt/kou

Ons hond kou aan ons beddegoed. Dit is nie om dit stukkend te kou nie, maar net sulke sagte koutjies. Is dit 'n afwyking of dalk 'n terkort in haar dieet? Sy hou nie op daarmee nie. Sy het dit ook nie altyd gedoen nie, maar net so die afgelope 3 maand. Sy is nou amper 2.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit is ongewoond. Sy sal heel waarskynlik nie 'n te kort he as sy gewone goeie honde kos eet nie. Kry vir haar 'n paar speel dinge en gee vir haar 'n "treat" wanneer sy daar mee speel. As u nie reg kom nie sal ons die hul van 'n gedrags specialis moet in kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: sun | 2007/03/11

Jou hond put een of ander genot uit daardie kouery. Myne kan so in hulle mandjies le en aan hulle kussings kou met amper 'n glaserige uitdrukking in hulle oe? en dan kou(nie byt)en lek my mannetjie staffie die wyfie staffie se ore totdat hulle sopnat is en hulle geniet dit altwee want sy kom staan so voor hom dat hy haar ore kan lek. Sy het die skoonste ore?

Reply to sun
Posted by: Acineth | 2007/03/08

She finds something about chewing your bedding rewarding or she wouldn't do it. I don't think its a nutritional deficiency. Ask your vet about a product called Avert which you can spray on your bedding - it tastes bitter and will stop the behaviour.

Reply to Acineth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement