advertisement
Question
Posted by: Kasandra | 2008/01/15

Homopatiese Cholestrol Pille

More Doc, ek is op die oomblik op simvastatin aan en af vir hoe cholestrol, ek vind dat ek baie negatiewe reaksies van simvastatin kry as ek dit drink. soms kry ek erg spierpyne in my kuite en ek raak verskriklik moeg. Is daar 'n goeie homopatiese cholestrol pil wat die mediesefonds dek wat ek kan gebruik wat jy weet werk? Ek is op mercilon en dink dit beinvloed ook die cholestrolpil. Het ook gehoor dit breek die vitamine en minerale af in jou liggaam. Ek wil liewers iets vat wat nie my so negatief beinvloed en vol chemikale is nie.
Ek het die oorerflike cholestrol - is eindlik jammer want ek is vreeslik gesond en oefen gereeld. is nou eers af van my cholestrolpille maar gehoor dat mens maar daarop moet bly? Ek gaan more vir 'n bloedtoets sodat ek van medies kan eis.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kasandra
Partykeer is die homeopatiese/gesondheids produkte net nie genoeg om die cholesterol laag genoeg te hou nie. Hawermout, vit B3, vit B 6, guggul herb en soja het 'n positiewe effek maar ek weet nie genoeg van die homeopatiese anti-cholesterol medikasie om jou 'n sinvolle antwoord te gee nie, vra bietjie die "natural health " expert ook?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Allie | 2008/02/03

Altyd moeg, opgeswelde bene, kopseer, gewrig- pyne en is baie negatief

Reply to Allie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement