advertisement
Question
Posted by: Esther | 2007/12/03

Hoeveel n dag


Ek wil graag weet ... Die Sarie-dieet, Hoeveel Protein, Starch, Vetegables, Dairy, Fat, Fruits van elk moet elke dag geeet word as ek die dieet volg. As ek weet kan ek self n program vir my uit werk. EN kan ek dit enige tyd van die dag eet net solank ek dan als eet bv. 3 proteins, 2 fats ensovoorts.
Baie dankie vir jou raad,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Best Esther
Jy sal moet verwys na die Sarie dieet - ek het dit nie uitgewerk nie. Ek dink daar is miskien 'n eksemplaar op hierdie Webwerf - doen gerus 'n soektog. Hou dan by die dieet want soos ek verstaan word daar mooi verduidelik wat jy moet eet.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement