advertisement
Question
Posted by: . | 2004/10/19

Hoender

Wanneer kom pik jy weer hier rond?
Daardie grappies -dalk op die verkeerde plek volgens sommiges -
was nuut, skerp en verfrissend!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: Hoender | 2004/10/19

Danny-girl,en onthou CHICKENMAN,jammer maar ek is te F...ed - up,ek is maar net hoender.

Reply to Hoender
Posted by: danny-girl | 2004/10/19

hoender jy verstaan nie ek sê nie jy's chicken nie - daar was 'n ou wat altyd hier ge'post' het wat nie meer post nie en sy nic was CHICKENMAN ek dog jy't net jou naam verander... jy nie hy nie ?

Reply to danny-girl
Posted by: Hoender | 2004/10/19

Katvis - Die mense op site het hulle self so be-hoender kak dit was nie waar nie.Ek sal weer Vrydag een of twee eiers breek maar ja die tannies hier vat dit lekker persoonlik en weet nie dat afrikaanse ouens ook kan joke nie of hulle verstaan nie die taal te lekker nie.
Who cares i'm not chicken so what the F...!

Reply to Hoender
Posted by: danny-girl | 2004/10/19

hoender ... aka .... Chicken man ?

Reply to danny-girl
Posted by: Katvis | 2004/10/19

Vertel so bietjie vir my van al daai grappe van jou,ek het vrydag so bietjie gemis,was maar te besig

Kom stuur daar ietsie.
Ek sien jy is ook so afrikaans,soos ek,smaak my daaroor het julle jou ook aangevat.

Groete

Reply to Katvis
Posted by: Hoender | 2004/10/19

Ek weet ek is een sexy haan met 'n "kan" wat skrik vir niks.

Reply to Hoender
Posted by: . | 2004/10/19

as dit 'n regte hit en run was het hul na die tyd die vere van jou lyf afgesteel.

Reply to .
Posted by: Hoender | 2004/10/19

Soos jy se - beeldspraak.Hoenders hardloop mos ook altyd oor die paaie en dan ry 'n kar hulle dood - hit and run.lol.
Gelukkig is ek nie chicken vir enige iets nie.

Reply to Hoender
Posted by: . | 2004/10/19

Praat jy beeldspraak deur te se die feedback is negatief hier of is jy ernstig deur te se dat jy naby Alexandra lokasie (wat 'n mooi ou Afrikaanse woord) raakgery is?

Reply to .
Posted by: Incredibly stupid sometimes | 2004/10/19

Please explain your reference to the hit and run?

Reply to Incredibly stupid sometimes
Posted by: Hoender | 2004/10/19

Na die hit en run op die highway naby Alexandra sal ek seker eers weer Vrydag kan skoor soek maar die mense hier gaan my eier laat bars.

Have a kwekken lekker dag wie jy ook al is.

Reply to Hoender

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement