advertisement
Question
Posted by: Alleen | 2007/06/12

Hoekom voel 'n mens alleen?

Hi,

Ek en my girl is nou so 2 maande uit mekaar, die alleenheid begin my nou heavy te vang. Ek het ook in die 2 mnde probeer dat ons weer terug bymekaar moes kom maar sy wou niks geweet het nie. Ek wil nie so alleen voel nie, dit maak my heavy depressed, wat kan ek doen om die alleenheid gevoel weg te kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGay, lesbian and bisexual expert

Hi Alleen

As Gareth says, there's no "quick fix". The feelings of loss you're experiencing are normal but you could do with more support - this is a time when you really need your friends.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Gareth | 2007/06/12

Daar is ongelukkig nie 'n quick fix vir die een nie. Maak nie saak hoe jy daarna kyk nie. Dis altyd swaar en moeilik om iemand vir wie jy lief is te laat gaan. Al wat help is tyd. Dit vat tyd. Jy moet net moed hou en uithou. Maar ja, dis 'n goeie idee om bietjie nuwe mense te ontmoet, al is dit nie vir 'n nuwe liefde nie. Dit gee jou iets om te doen, en voor jy jou oe uitvee kyk jy terug en besef jy mis die persoon nie meer so baie nie. En ek glo altyd, as julle bedoel is om saam te wees sal julle weer bymekaar uitkom, op een of ander manier, oor 5 maande of 5 jaar, maak nie saak nie. Moet dit net nie probeer force, net omdat jy alleen is nie. Dis die gouste wat jy iemand afskrik. Die lewe gaan aan, en hoe moeilik dit ook al is, jy moet ook. Leef net een dag op 'n slag. Sterkte jong, dit raak regtig beter met tyd

Reply to Gareth
Posted by: Yo | 2007/06/12

Hello Alleen,

Ek het oor December dieselfde probleem gehaad ek en my girl het opgebreek en ons was vir drie maande uitmekaar, maar ons het nou weer opgemaak.

Maar wat ek gedoen het toe ek alleen was (ek weet presies hoe jy voel) ek het iemand ontmoet op die internet en ons het gechat en toe besluit om mekaar te ontmoet en alles het goed gegaan toe vind ek uit sy het actually a boyfriend??? Ek weet dit was weird. Maar ek het dit gedoen uit desperaatheid en ek het die grootste fout van my lewe gemaak.

Ek weet dit is nie lekker om alleen te wees nie veral as jy lank in n verhouding met iemand was, maar gaan eerder uit en maak vriende. In sulke tye is dit beter om n paar goeie vriende te om jou te he.

Iemand sal eventually jou oog vang en jy hare en dinge vanself begin gebeur.

Moet net nie die fout maak en die eerste beste girl gryp wat jy in die hande kan kry nie want dit gaan op jou backfire net soos wat dit my op my ass gebyt het.

Ek hoop rerig jy en jou girl werk dinge uit:-)

Hugzz

Yo

Reply to Yo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement