advertisement
Question
Posted by: MG | 2005/06/30

hoekom maak sy so

Hi
ek en my meisie is nou so 2weke uitmekaar,in die eerste week wat ons uitwas het ons gechat en besluit dat ons by mekaar sal bly maar ons het tyd nodig,toe die vrydag toe kry ons groot stry en dinge word vermekaar gese,ek het nog nie weer van haar gehoor,vanaf daai dag nie,sy het my sim kaart van my foon gehad en vir my terug gegee,sy het nie haar nuwe nommer vir my gegee nie.dis donderdag en ek het nog niks van haar gehoor nie.het sy so vinnig van my vergeet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: MG | 2005/06/30

As julle so praat,pomp my hart nie meer bloed nie...maar dis seker die waarheid,die ding is ek weet ons was baie lief vermekaar...sy ook,sy is net so hardegat,miskien moet ek maar aangaan...ek is besig om aan te gaan met my lewe,dis ek wil net van haar hoor,ek mis haar stem baie..maar dankie vir die hulp,ek waardeur dit.

Reply to MG
Posted by: CP MOM | 2005/06/30

I always think of Elizabeth Taylor's wise words....the best way to get over a man ? is to get under another one!

Daar is baie oulike meisies daarbuite wat jou sal waardeer. Los die ene maar vir iemand anders wat lus is vir haar giere en grille - gaan uit geniet die lewe en kry 'n oulike poppie!

Reply to CP MOM
Posted by: Lara | 2005/06/30

Ja dit klink nie goed nie, die feit dat julle uitmekaar is die eerste keer was klaar 'n teken.
En dis een van die 1ste goed wat 'n couple doen as hulle opbreuk om weer terug na mekaar te gaan, maar dit sal nie hou nie.
Los haar maar uit, gaan aan. Ek dink nie sy het so gou van jou vergeet nie, maar dis seker makliker vir haar om oor jou te kom as julle glad nie k o n t a k het nie.
Sterkte, daar is nog baie!

Reply to Lara
Posted by: lara | 2005/06/30

Ja dit klink nie goed nie, die feit dat julle uitmekaar is die eerste keer was klaar 'n teken.
En dis een van die 1ste goed wat 'n couple doen as hulle opbreuk om weer terug na mekaar te gaan, maar dit sal nie hou nie.
Los haar maar uit, gaan aan. Ek dink nie sy het so gou van jou vergeet nie, maar dis seker makliker vir haar om oor jou te kom as julle glad nie -|- ak het nie.
Sterkte, daar is nog baie!

Reply to lara
Posted by: not using my usual nic | 2005/06/30

Dis verby. Aanvaar dit. Gaan aan met jou lewe.

Reply to not using my usual nic

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement