advertisement
Question
Posted by: Leon | 2005/12/06

Hoë yster

Hi Dok.
My yster telling is 900, wil graag weet.
1 Wat veroorsaak die hoë telling ?
2 Is dit gevaarlik ?
3 Is behandeling nodig en hoe ?
Alhoewel ek elke jaar my bloed laat toets steur my GP hom nie veel aan die hoë telling nie.Ander toetse is normaal. Ouderdom 50.
Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste Leon,
AS jou totale liggaams yster meer as 15 gram is, is dit 'n risiko vir hemochromatose, 'n siekte wat eers in die middeljare kop uitsteek. Dit kan lewer siekte, diabetes, en hartprobleme veroorsaak. Vra hom om jou na 'n internis te verwys en vra die internis om jou daarvoor te toets. Die behandeling is om bloed te skenk en ontslae te raak van die oortollige yster. Jy moet dan jaarliks opgevolg word om die ander risiko faktore dop te hou.
Lees meer by http://digestive.niddk.nih.gov/ddiseases/pubs/hemochromatosis/

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement