advertisement
Question
Posted by: .... | 2005/07/04

Hoe weet ek wat is reg?

Kan julle my dalk help, soms weet ek nie wats reg en wats verkeerd nie, maar tog weet ek goed as ek verkeerd doen. Ek is seker ek klink soos 'n mal vroumens ,maar dis asof ek verkeerd doen en net verskonings uitdink om my verkeerd 'n reg te maak. Wat kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

If I understand you, you seem to be saying that you are well aware of what was wrong --- after you have done it, but find it hard to be sure what is right or wrong behaviour before it ? Well, apart from considering counselling, to brush up on this skill ; as other say, avoid making a rapid decision in any situation in which you fewel unsure in this way ( if you feel unsure about an action, there may well be something wrong with it ) and think it through. How well does the possible action fit with your religious / moral upbringing ? ( maybe have some discussions with your church / minister, etc). WHat would be the consequences if you did "it" --- would there be harm, directly or indirectly, to you or to anyone else ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: ringtones free | 2006/07/18

Reply to ringtones free
Posted by: NLM | 2005/07/04

Die GOUE leuse in die lewe is :

DOEN AAN ANDER WAT JY AAN JOUSELF GEDOEN WIL Hê.

Doen jouself n guns en gaan soek iemand wat vandag buierig is in jou firma en gee hom n goeie kompliment en hou sy gesig dop as jy dit doen. SY HELE HOUDING VERANDER.

Reply to NLM
Posted by: Franky | 2005/07/04

Lorraine, ek kon dit nie beter stel nie. Dis hoe ek my lewe leef, en dit werk, vir my, 100%...

Miskien moet jy in die vevolg, as jy iets gaan doen, watookal dit is, vra eers vir iemand wat hulle mening is, wat hulle dink sal gebeur of wie sal dink dit is verkeerd ens. Ek is seker jy het n baie "na" aan jou persoon wat jy vertrou om sulke vrae te vra. Of probeer net insien wat die gevolge daarvan sal wees as jy dit "goed" doen wat jy doen....!?

Vraag : Hoe weet jy wanneer jy iets verkeerd gedoen het?

Reply to Franky
Posted by: Lorraine | 2005/07/04

Hello daar

Ek sou se 'n goeie manier wat eintlik baie basic is, is om wat jy okal doen, altyd seker te maak dat jy nie enige iets of enige iemand (insluitende jouself) skade aandoen nie. Voor jy iets doen, dink ALTYD wat die gevolg daarvan gaan wees en hoe dit jouself en die mense om jou sal beinvloed.

Reply to Lorraine
Posted by: Male23 | 2005/07/04

'n Wyse man het gese: "Dis soos om in 'n saal te wees wat pikdonker is, 'n man staan aan die anderkant van die saal, jy staan by die ingang, die saal is vol stoele maar jy weet nie waar hulle staan nie ,want dit is donker. Jy weet waar jy wil wees (by die man) maar jy weet nie hoe om te loop sodat jy nie heeltyd in stoele vas loop en jouself so beseer tot jy na 'n ruk net opgee"

Jy sien, ons het 'n keuse, wil jy so in die donker loop en probeer by "die man" uit kom aan die ander kant, of wil jy hom liewer vra om die lig aan te skakel en dan kan jy mos sien waar jy wil wees, en hoe om te loop sonder om oor stoele te val.

Net so, ons almal kies tussen 2 paadjies wat ons moet loop. God se pad - Of die duiwel se pad , kies jy die duiwel se pad, dan wag 'n poel van vuur en ewige pyn. Kies jy God se pad, dan wag strate van goud en liefde en rus en plesier.
Dis soos dag en nag verskil tussen die 2 paaie en ons almal sal God se pad kies, nou WAAROM is daar mense wat steeds die verkeerde pad kies? Die lig is aan, dan kom die duiwel en draai 'n doek om ons oe dat ons nie meer kan sien nie, dan is dit soos 'n donker saal . . .
Ons moet vandag besef dat God is die lig, ek en jy moet Hom vra om die lig aan te skakel vir ons, nie net om te sien nie, maar ook 'n lig binne ons dat ons lig kan maak vir ander.
Ons lees in 2 Korintiers 4:6 God wat gese het: "Laat daar lig skyn uit die duisternis, het ook in ons harte 'n lig laat skyn om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God,wat van Jesus Christus uitstraal.

Jy sal sien as hier gesprekke is op die forum, is daar die wat glo verkeerd is verkeerd, en ander sal altyd opkom vir verkeerde dinge, die Bybel se dit ook so in Johannes 3:19-21"Elkeen wat kwaad doen,haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie,sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. Maar wie volgens die waarheid handel,kom na die lig toe,sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is."

Kyk ek wil nie praak op die forum nie, maar ek kan net nie help om dit wat ek het met julle te deel nie. Gisteraand in die kerk was dit vergelyk met The Matrix, in the matrix all people see the world as we all do, but Jesus is almost like Morphias in the movie, He offer us the blue pill or the red, should we choose the red one, he will open our eyes (switch on the light for us) if we take the blue pill, we stay as we are. Its our choice. But let me tell you this, i took the red pill, and to see things in this way is WOW!
We all see life as, get up, go to work, make money, spend money to make a living, marry, have kids, work, make money etc etc.
Thats a blindfold over our eyes, yes we must work to make a living, but thats not all there is to life.. God gave us couple years to leave our print on earth, maybe 20years to some, 50 to others, even 80 or 100years to many of us, but its time He gave us to help people and make a difference.

I pray today that God will switch on the light in each and everyone, so that those who cant see will see ,and those who can see will see better and shine light out for others. Dont let satan blindfold you, if you are, take the blindfold off and ask God to show you the way, switch on the light! Have a great day guys! x x x

Reply to Male23

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement