advertisement
Question
Posted by: Merise | 2008/06/18

Hoe protein diet!

Hello dok.
Ek wil dok vra, my vriendin is op 'n hoe protein diet saam met 'n verslankings inspuiting 3 dae 'n week. Sy kan droewors eet soveel as wat sy wil, hoender met die vel aan eet ens. Sy eet omtrent elke aand vleis en eiers. In 3 dae het sy al 3.2kg verloor en baie cm. Hoe is dit moontlik om so te kan eet en so baie verloor??? Ek is glad nie jaloers nie ek wil net weet hoe!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Merise
Ek het 'n artikel oor hierdie hoë-proteïen-, hoë-vet-diëte geskryf wat verduidelik hoekom mense veral aan die begin so baie gewig verloor. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en doen dan 'n soektog met 'Dr Atkins Diet'. Hierdie vinnige gewigsverlies word toegeskryf aan verskeie faktore soos ontwatering, aptytdemping deur die proteïene en die vet, en effense naarheid a.g.v. die hoë vetinhoud. Hierdie diëte is nie gesond nie, en kan allerhande komplikasies veroorsaak.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement