advertisement
Question
Posted by: Riana | 2006/07/12

hoe maak 'n mens?

ek wil graag weet of daar 'n manier of plek is waar 'n mens 'n
dokter kan gaan "aangee"? ek weet dit klink vreeslik, maar my
broer-hulle was nou al menigtmale by dieselfde dokter oor hul dogtertjie se siek en hy gee elke keer dieselfde antwoord en
net 'n ander naam (selfde produk) antibiotika. sy is al so siek dat
haar oe is bloedrooi onder en dra vreeslik. sy bly siek!
kan jy dalk help
dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Riana
Ek dink jou broer moet eers hulle dogterjie vir 'n tweede opinie by 'n pediater neem. Mens moet bewyse he dat die dokter agterlosig was en nie die kind reg gediagnoseer het nie, of versuim het om die kind te verwys na 'n spesialis. As daar dan gronde is vir 'n klag, le mens dit by die Suid Afrikaanse Mediese en tandheelkundige Raad (Tel 012 338 9300)
Dit is ook net regverdig dat hulle vir die dokter se dat hulle nie tevrede is nie, en hom kans gee om reg te maak wat verkeerd is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement