advertisement
Question
Posted by: nicci | 2007/12/06

hoe lank daarna swanger word?

ek wil net graag uitvind hoe lank is sperm nog lewendig na gemeenskap? ek probeer swanger raak en ek wonder net hoe lank bly die sperm lewendig nadat ek en my man saam was? is dit net 'n paar uur of 'n paar dae? help asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nicci
Sperm kan tot 48 uur na gemeenskap nog bevrugting veroorsaak - dalk selfs langer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: patrys | 2016/05/09

Hi, ek was al vr 3jaar af di pil af ht gladi swanger geraak ni.ek ht n dokter gaan sien dAarto se di dokter di kaans dat ek normal weg swanger raak is 1 uit 100 (gaani my prbm se ni dis persoonlik)en di dag to ek op gee to word ek swanger ek koni my oe glo ni en nu ht ek my kleine seuntjie wat ek bja lief ht

Reply to patrys
Posted by: Anonymous | 2016/04/29

Hi. Hoe lank kan sperm in 'n kondoom lewe. Ons het so bietjie van 'n glipsie gehad en kondoom het af geskeer. Ek het morning after pil geneem maar nie besef deel van die kondoom het binne gebly nie. Bang ek kan nog swanger raak.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/02/19

Ek wil graag weet hoe lank die inspyting in jo lyf bly x nu al n jr en 2 maande sonder di inspyting en ek word siek is dit dalk moonlik om swanger te word as ek nou skoon saam my man gaan x bietjie bang wnt my kind raak 13 die jaar en x rk 30 die jaar ek weet nie of ek sal reg lyki...

Reply to Anonymous
Posted by: roxy | 2014/12/26

Hi ek wil graag swanger word ek was op die 3maande inspiuting maar is nou reeds n jaar sonde dit maar sukkel nog steeds om swager te word...soek raad asseblief

Reply to roxy
Posted by: MB1 | 2007/12/06

Hi Nicci
Ek dink die sperm lewe vir omtrent 3 dae (72 ure) Die beste manier om swanger te raak is om te ontspan hoe meer "druk" jy op jouself plaas hoe minder gaan jy swanger raak. Glo my ek weet hoe jy voel. My baba is doodgebore 5 maande terug en ek het lank gesukkel om swanger te raak met hom en ek wou desperaat weer swanger raak daarna en tot dusver het ek nog geen "luck" nie. Nou los ek maar en hoop maar ek sal eendagweer gelukkig wees.
Beste wense vir jou

Reply to MB1

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement