advertisement
Question
Posted by: Cindy | 2006/10/27

Hoë Bloedruk

My baba is op 31 weke te vroeg gebore omdat ek hoë bloedruk gehad het, en my plasente het begin verbrokkel. Na twee weke en 5 dae is hy gediagnoseer met "Necrotizing Entrocloatis", hys is na 'n operasie oorlede. Kan ek weer hoë bloedruk kry as ek weer swanger raak en sal my plasenta weer begin verbrokkel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hallo Cindy
Ja, ongelukkig is dit so dat jy waarskynlik weer hoe bloeddruk gaan ontwikkel, maar hierdie keer weet jou dokter dit vroeer, so hulle kan vroeer begin om dit te beheer. Die kans is egter goed om dan weer 'n premature baba te he. Om die Necrotizing Enterocolotis of NEC te voorkom, dring daarop aan dat jou baba net borsmelk kry, want dit voorkom dit in 'n groot mate.
Baie sterkte
Vriendlike groete
Welma

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: .... | 2006/11/03

Hi, jammer om te hoor Cindy. Ek het ook amper dieselfde probleme as jy ervaar. Ek was ok tot en met so 6 en halwe maande ek het vreeslik kopseer gehad en my dokter besoek my bloedruk was so hoog dat ek dadelik hospitaal toe moes gaan. Ek is in die maandag, hulle het ook gesien my plasenta begin opdroog. Hulle het dadelik begin opereer en die gynie het gese as ek ooit weer besluit om kinders te he, kan dit even erger wees as dit. Ek is vreeslik bang, my kleinding is nou 7 maar toe sy gebore is was sy maar net 500gram. Dit was baie skrukwekkend en dis seker hoekom ek nie meer kindertjies wil he nie.
Maar ja, ek agree tog dat as jy weer probeer jy alles vir jou gynie en doktor moet bevestig sodat hulle jy baie goed -|- roleer. Sterkte skat...

Reply to ....

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement