advertisement
Question
Posted by: ADA | 2007/03/05

hoe bloeddruk

ek was Donderdag by 'n plaaslike geneesheer aangaande my hoë bloeddruk hy het vir my medikasie gegee my bloeddruk was 170 oor 120 die pille help glad nie die pille se naam is Captopril 25 mg ek voel net al hoe slegter en my kop pyn ontsettend. Ek het nie 'n mediese fonds nie en die konsultasie het my reeds baie uit die sak gejaag ek weet nie watter kant toe nou nie die naarheid en die hoofpyne raak nou baie erger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ADA
Die bloeddruk pille vat 'n tydjie (tot 4 weke!) om te werk, vra jou apteker om vir jou 'n paar Moduretic pille te gee en dan neem jy een per dag saam met die Captopril en laat jou apteker jou bloeddruk dophou vir jou - gaan baie goedkoper wees. As dit dan steeds hoog bly, moet mens baie keer maar in die hospitaal opgeneem word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement