advertisement
Question
Posted by: Diablo | 2004/11/17

HM - Diablo

Ek het jou vergewe met my hele hart en siel.Jy is nog my hele lewe en dit sal so bly.Ek is lief vir jou uit die diepte van my hart en mens wees.As jy val sal ek jou op tel,as jy moeg is sal ek jou dra,as jy my nodig het sal ek altyd daar wees vir jou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,, But please stop stretching the borders of the pages, guys, it makes things unnecesarily hard to read.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

20
Our users say:
Posted by: ...... | 2004/11/17

.....................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................

Reply to ......
Posted by: C | 2004/11/17

Ek stem: Tien uit tien! Ek wonder wanneer Diablo gaan agterkom dat sy beledigings net almal se (negatiewe) opinie van hom versterk? G'n wonder dit gaan maar droewig in die Playa huwelik nie!

Reply to C
Posted by: Boer | 2004/11/17

O ek het 'n perd, 'n blinkvos perd, ek wens hy kom Diablo haal,
want hy het gesê, hy wil jou hê, dan kan hy jou maar ry....

Reply to Boer
Posted by: Diablo | 2004/11/17

O lekker klomp verkrampte boere weer hier vandag.

Reply to Diablo
Posted by: ek stem | 2004/11/17

Ek is 'n regular. Watse positiewe raad wou jy hê? "Jammer om te hoor jy het nie meer die effek op haar soos die eerste aand nie. Maak weer jou naels skoon en flash vir haar jou Colgate smile. Dit het haar laas van haar stoel laat afglip, miskien werk dit weer."

Ag nee sies. Dis al wat ek kan sê.

Reply to ek stem
Posted by: C | 2004/11/17

Methinks he protests too much! Ek dink die WARE tipe man wat hy is kom deur in die reaksies wat hy toon op almal se "postings"!

Reply to C
Posted by: lulu | 2004/11/17

Ek wil nie snaaks wees nie, maar daardie briefie wat jy geplaas het getuig nou nie eintlik van iets anders as lae klas nie. Om mense name te noem en te tipeer is ook niks anders as lae klas nie. Dalk moet jy liewer nie die mense persoonlik aanval hier nie, Playa1, want dit gaan jou net slegter laat lyk.

Die regulars is nog meeste hier. Die positiewe raad kan ook net gegee word waar daarna gevra word. Jou stories is regtig soetsappig en kru. Glad nie in goeie smaak nie.

Reply to lulu
Posted by: Q | 2004/11/17

Hi diablo, gee these guy are very positive today!!!! Although you sound the same as Playa 1 there are difrances!!! Well done on you devending yourlady and you are a very lucky guy to have a lady like that, stop your bull my friend 100% is al that is required and understanding makes up 99,5% of that. Be more understanding and just chill dont mess up something so good!!! Best of luck my friend and remember, nobody is perfect! And some suger never hurt anybody guys!!! soppy is ok so now and then!!

Reply to Q
Posted by: XXX | 2004/11/17

Nee, Diablo dit is jou "soppy" stories wat die regulars verjaag!

Reply to XXX
Posted by: Diablo | 2004/11/17

Ek sal die eer vat om haar teen julle "O"holes te verdedig.Ek dink dis nie die moeite werd om tyd te mors met julle tipe nie,julle tipe hoort nie op die site nie en as julle nie iets goeds kan se nie,se liewers niks,julle lae klas tipe verjaag al die regulars wat altyd positiewe raad gegee het.

Reply to Diablo
Posted by: XXX | 2004/11/17

Ja, ek dink as die vroutjie rerig so lief vir Diablo was, sou sy hom by nou al vir hom teen ons klomp verdedig het.

Reply to XXX
Posted by: ek stem | 2004/11/17

Ja nee wat, ek kan ook nie sien hoe 'n vrou so sal skryf nie. Ek dink nogal ek en my man het 'n baie intieme diep verhouding, maar ek sal sowaar nie daardie dinge vir hom skryf nie.

Dit lyk nogal baie soos sy skryfstyl, jy's reg.

Reply to ek stem
Posted by: C | 2004/11/17

Ek stem: Daai sogenaamde brief van sy vrou af klink vir my alteveel na iets wat hyself geskryf het. Die skryfstyl en taal is verbasend dieselfde as "sy" eie....

Reply to C
Posted by: ek stem! | 2004/11/17

Ja, wragtag, ek kry ook diabetes.

As dit alles waar is, sal ek dit ook nie op 'n publieke forum wou hoor as ek die vrou was nie. Ook nie my baie persoonlike brief aan hom oopgevlek wou hê nie. Is julle hartsake nie julle eie nie? Dit lyk sowaar soos 'n soapie vir my.

Ag nee, sies vir jou Playa1. Ek dog ook nog heeltyd jy is 'n gentleman?

Reply to ek stem!
Posted by: XXX | 2004/11/17

Diablo en Playa1 is dieselfde persoon.

Reply to XXX
Posted by: Maybe... | 2004/11/17

Miskien is Diablo en sy vrou eintlik dieselfde persoon.... Ek het gedog hy was 'n gentleman, maar nou begin hy my mal dryf, as ek sy vrou is dan hardloop ek baie vinnig baie ver!!

Reply to Maybe...
Posted by: R | 2004/11/17

Daardie brief van die vrou af klink nie soos 'n vrou se skryf nie. Ek hoop nie dis opgemaak nie!! Iets is nie pluis nie.

Reply to R
Posted by: C | 2004/11/17

Ek weet nie van julle nie maar ek is besig om diabetes te ontwikkel van al hierdie soetsappigheid!! Spaar ons tog nou!

Reply to C
Posted by: ??? | 2004/11/17

As jy haar vergewe het, hou op kla oor dieselfe storie! Vergewe en vergeet! Hierdie is nie jou persoonlike make up or break up site nie!

Reply to ???
Posted by: XXX | 2004/11/17

Mnr en Mev Playa wanner gaan julle soap opera ophou?

Reply to XXX

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement