advertisement
Question
Posted by: Onseker | 2008/07/15

HIV

Hi Doc
Ek het my vinger oopgestamp en badkamer toe gegaan effens later, het ingedagte met die stukkende vinger op die wasbak se rand gedruk, binne in paar druppeltjies water wat daar was op die rand. Dis 'n dames badkamer, wat is die moontikheid dat HIV so kan oorgedra word as daar dalk bietjie bloed in die water was, dit het nie bloederig gelyk nie en dit was seker so 2 of 3 minute wat iemand laas daar was. Help dok dit pla my nogal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Onseker
Die HIV virus is eintlik baie pieperig en oorleef nie sommer buite bloed en buite die liggaam nie – jy hoef nie te bekommer nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: anonamous | 2008/07/15

Doen 'n toets net om veilig te wees en as dit jou so erg pla, maar so ver my kennis is daar 'n lae risiko omdat dit al reeds airborn was en dit wat in water, Daar was nie 'n direkte -|- ak met iemand anders nie? Ek het 'n kursus gedoen vir HIV

Reply to anonamous
Posted by: Tina31 | 2008/07/15

Die virus is eers na meer as halfuur dood, NIE onmiddellik nie. As dit ek was het ek dadelik voorkomende maatreels getref. Better safe than sorry. :-)

Reply to Tina31
Posted by: CP MOM | 2008/07/15

Hoekom gaan vra jy nie op die HIV peer forum nie? Die doc hier vat lank om te antwoord en ek is seker jy is angstig?

Hulle sal jou help daar. Maar sover my (beperkte) kennis strek gaan die virus dood sodra dit met lug in -|- ak kom?

Reply to CP MOM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement