advertisement
Question
Posted by: Mariaan | 2012/04/02

Hipofise adenoom

My dogter (32jr) is gediagnoseer met n mikro adenoom by die hipofise met geen duidelike steeltjie sigbaar nie. Die dr wat haar
gestuur is vir MR scan is n internis wat spesialiseer in hormone.
Is daar behandeling hiervoor en na wie gaan mens vir n tweede
opinie? Hy sê  dat sy nie sal kan swanger raak nie en haar sig
kan aangetas word. Hoe kan dit behandel word en wat is die
kanse op herstel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mariaan

Ongelukkig kan ek nie 'n ingeligte opinie gee nie, omdat daar baie faktore is wat die uitkoms van 'n hipofise adenoom bepaal. Verwys na die volgende artikel: http://en.wikipedia.org/wiki/Pituitary_adenoma

Sterkte en hou my asseblief op hoogte van sake.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/07/29

Goeie dag, daar is `n dokter by Pretoria Oos Hospitaal wat spesialiseer in hierdie operasies, dit is `n neorochirurg Dr Piet Slabbert 012 9988714/12 weet net dat hy baie besig is en ja dit kos bietjie geld om hom te gaan sien.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/29

Goeie dag, daar is `n dokter by Pretoria Oos Hospitaal wat spesialiseer in hierdie operasies, dit is `n neorochirurg Dr Piet Slabbert 012 9988714/12 weet net dat hy baie besig is en ja dit kos bietjie geld om hom te gaan sien.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement