advertisement
Question
Posted by: linda | 2004/11/02

hipertensie - beta blockers - dame 80jr

Cyberdoc, Kan dit wees dat die gebruik van die volgende medikasie vir hipertensie die gevolg is vir my ma (80jr) se ONGEKENDE swakheid / moegheid (haar bene),uit asemheid en koue hande:Coversyl +waterpil + 1Atenolol + 1Cipalet. Haar bloeddruk was al die jare so 230 / 105 en toe was sy op Coversyl + waterpil. Baie gesond en vol krag. Na 10dae op die nuwe medikasie het die BD gedaal tot 116 / 60. Sy het toe reeds die swaar / swakheid in haar bene gehad.Sy geb ruik nou al 2weke nie meer die Atenolol of Cipalet nie maar die swakheid / moegheid raak net erger. Hoe gemaak om weer haar kragte terug te kry? Baie dankie.linda.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Linda, hoe hoog is haar bloeddruk nou dat sy die pille gelos het? Laat weet my asb. as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: linda | 2004/11/03

Cyberdoc, dis nou 165 / 100. Sy het 7jr gelede met borskanker n bors verloor,maar geen behandeling was nodig nie.
Baie dankie vir die spoedige reaksie
linda

Reply to linda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement