advertisement
Question
Posted by: Patricia | 2008/01/23

HEUP VERVANGING

Goeie more

Ek wil net vra vir meer inligting i.v.m. n heup vervanging, my suster is gisteroggend ge-opereer en het n heup vervanging gekry die operasie was n sukses maar sy bloed oortappings, sy is nou 52 jaar oud hoe lank gaan sy in die hospitaal le as daar geen komplikasies intree nie en dan ook gaan die dokters die ander heup moet vervang een of ander tyd want albei haar heupe is verkrimmel, gaan sy weer normaal kan loop of nie dit is net die en heup wat vervang is nou ek weet nie wanneer die ander een vervang word nie

Groete


Patricia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Patricia
Mens verloor nogal baie bloed met so operasie, vandaar die bloedoortapping. Hulle bly gewoonlik so week in die hospitaal afhangend van of daar ander mediese toestande is wat dopgehou moet word. Dit hang af hoe seer die ander heup is of sy dit sal moet vervang. Gewoonlik is daar vir mense ’n dramatiese verbetering na die heupvervanging en loop hulle baie beter.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Derik | 2016/06/17

Hallo dr, hoe gaan dit? Ek wil net uit vind hoe lank sal ek van werk af wees as ek vir n heup vervanging gaan en wat is die minimum tyd wat ek kan af wees? Die knop in my heup is heeltemal dood, daar is geen bloedsomloop nie, my been is so skoen sool dukte al korter as ander been. Ek werk op n myn en doen fiesiese werk. Wil ook net weet waar is die naaste beste dokter vir dit, ek bly in thabazimbi.

Reply to Derik
Posted by: Geraldine | 2013/11/12

My ma is al meer as 3 ure in die teater na haar 3 heupvervaning en stres omdat sy die keer so lank in teater is, maar ek weet sy sal beter loop soos laas en sy is nou 53

Reply to Geraldine
Posted by: Anonymous | 2013/11/12

Hoe lank duur so n operasie want my ma is nou langer as 3 ure in die teater vir haar heupvervaning

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement