advertisement
Question
Posted by: Dezi | 2009/11/02

heup

Wat beteken die volgende?
Die regterkantse heup is ' n prominente giode teenwoordig. Dit is in die asetabulere dak. Gevolgtrekking: Degeneratiewe veranderinge met asetabulere giode.
Ek sukkel met my heup en die bogenoemde is die uitslag. Lyk my ek is daarmee gebore en die dokter het gese hy beveel ' n heup vervanging. EK kry die aakligste pyne in my regterkantse boud, wat pyn tot onder by my enkel. Partykeer is dit tot in my lies. EK is al moeg vir pille en kan nie gym nie. EK is baie lief vir fietsry en stap. Ek doen daaglik oefening en gaan gym toe. EK werk met ligte gewigte, trap fiets en wil graag stap en kan dit nie doen nie. Laat weet asb wat u dink.
Groete
Dezi

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dezi
n Giode is 'n borrelagtige beskadiging van die holte van die heup potjie gewoonlik as gevolg van osteo artritis. Dit sal vir jou heup en lies pyn gee. Pyn in jou boud en been af kan egter agv 'n geknypte senuwee in die lae rug wees ( baie keer agv 'n rugkussinkie wat platgeval het)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/12/30

Ek het geweldig heup pyn soms pyn beide heupe ek kan noe lank staan loop of sit slefs le laat my heupe brand van pyn Ek het egter vandag redelik gestap en pyn my linker heup tot in my knie ,,, wat kan dit wees asb?

Reply to Anonymous
Posted by: dezi | 2009/11/04

Baie dankie. My rugkussinkies is foutief a.g.v heup en groot toon, regterkant ook, afgesit agter die eerste lit a.g.v beenvrat toe ek 5 jr oud was. Wat kan ek doen???????? EK moet oefening doen, ek kannie sonder oefening klaarkom nie. Wat stel u voor. Medikasie en oefening. My dr. stel voor ek wag omdat ' n heupvervanging nie nou die oplossing is nie want ek is te jonk. Die dr wat dit alles uitgeving het, het gese dat ' n heupvervanging die oplossing is. Wat moet ek maak????????
Dankie
Dezi

Reply to dezi
Posted by: cyberdoc | 2009/11/02

Hallo Dezi
n Giode is 'n borrelagtige beskadiging van die holte van die heup potjie gewoonlik as gevolg van osteo artritis. Dit sal vir jou heup en lies pyn gee. Pyn in jou boud en been af kan egter agv 'n geknypte senuwee in die lae rug wees ( baie keer agv 'n rugkussinkie wat platgeval het)
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement