advertisement
Question
Posted by: Magaretha | 2005/07/14

Heup

My een heup is blykbaar uit. Ek het osteoporosis. Wat is die normale prosedure wal gevolg word om die heup weer terug te kry en is dit dieselfde prosedure vir mense wat osteoporosis het.
Baie dankie
Magaretha

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Magaretha
Ek is nie seker of jy osteo-artritis het of osteoporose het nie. Bedoel jy die heup is gedislokeer (uit die potjie uit)?
Dit hang af waarom dit uitglip en of jy so gebore is. 'n Ortopediese chirurg sal die beste persoon wees om te sien en raad hieroor te vra.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Loraine Swanepoel | 2015/03/28

My man het gister uit die kar geklim, daar was n klap geluid in sy linker heu. Is daar raad dat ons self kan probeer om dit terug te sit? Ons het nie dokters in ons dorp nie.

Reply to Loraine Swanepoel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement