advertisement
Question
Posted by: moedeloos | 2006/07/25

het ek hoop

Ek wil graag weet ek het so vyf maande terug uitgevind ek is insulien teenstandig en ek was op n streng dieet om dit te stabiliseer. dit is nou baie beter! Wat ek wil weet is omtrent so 2maande terug het my menstruasie suklis begin verander! ek wil graag swanger raak en weet nie wat om te doen nie! Ek weet nie meer wat om te hoop of dink nie! Ek is bang my man dink dit is sy skuld ons wil regtig graag n kleintjie he! As u my kan help of raad gee asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You don't say how your cycle has changed. Do you mean that your periods are irregular?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: JAC | 2006/07/25

Hi,
Ek is in die selfde bootjie, het verlede jaar Augustus uitgevind ek is insulienweerstandig en het endometriose vlak 1, nadat ek begin het om Gluchophage te drink het ek regtig baie gewig verloor (vanaf 70 na 57kg) maar siklus was nog steeds nie heeltemal 100% nie.
Ek het toe vir een maand Clomid en nog ander goedjies gebruik om ovulasie aan te help. Van daar is my Menstruasie siklus dieselfde en glo ek dat ek wel elke maand geovuleer het.

Voel egter BAIE moedeloos want dit is nou byna n jaar en niks gebeur nie.

Groete
JAC

Reply to JAC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement