advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/01/02

Hernia

Ek het gedurende 'n vorige Gastroskopie gesien dat die Shirurg noem dat ek 'n Hiatus Hernia het. Ek was onlangs weer vir 'n gastroskopie en die Dokter het genoem van 'n Maagseer, maar geen melding gemaak van Hernia nie. Kon die hernia verdwyn het??? of het die dokter dit net gemis??? my volgende vraag is: ek sukkel erg met sooibrand (maak nie saak wat ek eet of drink nie) en het gedink dit kan Hernia wees, maar hoe dan nou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
die dokter behoort fotos te geneem met met die prosedure, vra hom daarna? Dalk is die hernia nie so groot nie, of is dit 'n glybreuk wat opgly in die borskas en dan weer teruggly? Glybreuke word gewoonlik met medikasie behandel en nie geopereer nie, en die behandeling is baie dieselfde as 'n maagulcus - so dalk het hy dit net nie genoem nie omdat jy in elk geval vir die maag ulcus behandel gaan word?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: KT | 2008/10/16

Hi ek het so paar jaar terug ontdek dat ek ' n breuk het, die dokter sê  dit kan a.g.v. die galblaasoperasie wees wat ek gekry het en het my op behandeling net gesit en dit het verbeter, maar nou onlangs het ek weer begin voel dat dit weer nie te lekker is nie en eergister het ek ' n erg bloed stoelgang gehad, en is nogals bekomerd, wat nou gemaak moet ek weer dokter toe gaan of wat stel jy voor.

Dankie
Karin

Reply to KT
Posted by: raadop | 2008/03/10

ek sukkel al hoe lank met my hernia maar te bang om vir die operasie te gan wat is die gevaare











































































































































































































































































































































































































Reply to raadop

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement