advertisement
Question
Posted by: Twane | 2004/12/13

Herbex slimming tablets

Ek het 'n dringende 5 kg om te verloor, my klere is knap, ek kom nou net van 'n 5 weke lange verlof vol lekkernye af, en het bietjie hulp nodig! Enige wenke, ek volg oor die algemeen 'n gesonde leefstyl.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Twane
Die ekstra 5 kg is waarskynlik die gevolg van die vakansie met baie lekker kos en min fisiese aktiwiteit. Probeer 'n gebalanseerde lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) en kombineer dit met die gereelde inspannende oefening (sluit dadelik by 'n gimnasium of 'Walk for Life' aan). Jy het regtig nie nodig om allerhande dieetpille te gebruik terwyl jy hierdie 5 kg verloor nie. Sulke pille is meestal duur en het negatiewe newe-effekte. Dieet en oefening is genoeg.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement