advertisement
Question
Posted by: gal | 2008/06/03

help pls

hey jul hoe akiraat is n home test.

ek kan nie onthou wanneer laas ek op my tyd was want is nou al n paar maande van die pil af maar het al my tyd gehad. ek wil graag swanger wees maar die home test se ek is nie. ek is te bang om te gaan vir bloed toetse want is bang my ou los my

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Home tests are pretty accurate if you have missed a period.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: mB | 2008/06/04

Hi gal
Hoekom is jy bang jou ou los jou? Is jy bang as jy nie swanger is nie gaan hy jou los of as jy swanger is? En dan wil ek ook net se moenie probeer swanger raak om jou ou te hou nie want so sal julle nooit gelukkig wees nie en 20 jaar in die toekoms gaan jy wonder of hy by jou is uit liefde of oor jou kind. Moenie jouself daai pyn en twyfel toelaat nie. In elk geval sal dit half sinneloos wees om hom te "forseer" om by jou te bly terwille van 'n onskuldige baba. As dit nie die geval is nie vra ek onverskoning en as hy jou sal los omdat jy nie swanger is nie is hy nie lief vir jou nie. Daar is meer in die lewe om voor te leef en te geniet en ja die wonder en geluk wat saam met 'n baba kom is fantasties en om daai klein mensie te sein groei en ontwikkel is voorwaar 'n wonderwerk maar alles sal gebeur soos dit moet en soos wat God bepaal. Intussen kan julle mekaar beter leer ken en fun saam he en die dag as jy swanger raak sal dit fantasties wees. Onthou net kinders maak nie 'n sukkelende verhouding reg nie. Dit moet self regkom voor julle daaraan moet dink om 'n kind te he. Jy moet dink aan wat dit aan 'n kind gaan doen as mamma en pappa die heeltyd baklei en as mamma die heeltyd bekommerd is pappa gaan weggaan. Ek smeek jou om eers jou verhouding reg te maak voor jy swanger raak
As jy kan uitwerk hoe lanklaas jy op jou tyd was kan ons jou beter antwoord gewoonlik is die toetse baie akkuraat veral op die dag wat jou tyd moet begin. Soms vat dit bietjie langer maar ek is seker as dit na 1-2 weke nogsteeds negatief wys is jy verseker nie swanger nie.

Reply to mB

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement