advertisement
Question
Posted by: Blue | 2007/03/20

HELP Please

Hallo Dokter, ek het asb inligting nodig.
Ons dink my man kry ingroei hare in die binnekant van sy bobeen en dit is baie gevoelig, as ons dit vroeg genoeg agterkom en die haar uittrek gaan die knop weg, maar somtyds kan mens nie die haar sien nie en as mens aan die knop druk wat nou omtrend so groot soos 'n 10c stuk is gebeur daar niks nie. Vorige kere het die knoppe gekom en gegaan, maar die een wat hy nou het is al seker 'n maand daar en ek weet nie meer wat om op te smeer nie. Hy wil ook nie dokter toe gaan nie want hy se dis net 'n ingroei haar. Dink u dit kan iets anders of ernstiger wees en wat kan u voorstel.
Baie dankie vir u tyd.
Blue

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Blue
Probeer Bactroban salf dik op die infeksie plekke en plak toe, laat hy bad met Hibiscrub seep.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement