advertisement
Question
Posted by: Shiraz | 2005/11/30

Help ons om ander te help.

Geagte Berader,
Almal in ons land moet al behoorlike kennis hê van HIV ens. Ek is leidster van 'n Christelike groep dames wat met baie mense van ons gemeenskap te doen het, en wonder nou net waar kan ek materiaal kry om dit aan die dames te gee en ook om meer ingelig te wees om self berading daarin te doen. Ons is werksaam in die Vrystaatse Matjebeng Area [Welkom, Virginia, Odendaalsrus ens. ]
Ons het die afgelope baie te doen gehad met mense en sodoende verneem dat daar in 'n spesifieke plakkerskamp naby ons al gevalle aangeteken is waar mense elke dag doodgaan aan aids
en eers dae later ontdek word is in hule huisies. Help ons asb om ander te kan help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Beste Shiraz!

Ek glo werklik dat die werk wat mense sos julle doen 'n wesentlike verskil maak in talle mense se lewens, veral as dit met deernis en diensbaarheid gepaardgaan.

Ek woon in die Kaap en kan dus nie sê watter dienste en organisasies in julle gebied beskikbar is nie, maar Departement Gesondheid behoord oor die nodige bewusmaakingsmateriall te beskik. Hulle, sowel as SANAC (South African National AIDS Council) behoord ook te kan help met inligting oor opleiding van beraaders.

Sterkte en seënwense!
Laurent

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement