advertisement
Question
Posted by: Daan | 2004/11/18

Help my dringend vrou wil skei

Ek sit met 'n groot probleem. Ek kan nie meer kom nie. As ek sex het met my vrou maar kom wel as ek met die hand gewerk word
Gee raad asseblief. Moet by sê ek gaan besoek baie geselskap dames. Dan kom ek soms kom ek ook nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Some possibilities can include infection, anatomical blockage or obstruction, or prostate problems.

I would first rule out infection with a urinalysis and tests for gonorrhea and chlamydia. Infections may affect ejaculations. Obstructions such as urethral strictures or polyps can be considered and evaluated with a cystoscopy.

I would also ensure the prostate isn't enlarged via a digital rectal exam.

Other tests to consider would be a testosterone level and thyroid tests, since abnormalities in these values can affect sexual function.

I would discuss these possibilities with your personal physician.

Followup with your personal physician is essential.

This answer is not intended as and does not substitute for medical advice - the information presented is for patient education only. Please see your personal physician for further evaluation of your individual case.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Nog 'n Daan se Vrou | 2004/11/19

Daan, ek is getroud met 'n man wat ook eerder sal draadtrek voor hy met my seks het hy trek elke liewe dag draad en lieg dan boonop nog daaroor! Weet jy hoe verneerder dit 'n vrou? Nee ek glo nie en vir jul soort is daar nie raad of medisyne nie. Hy kyk ook graag rond nie dat hy nodig het nie! Praat ook gedurig oor hoe oulik sommige meisies is en hoe hy hulle sal wil doen! En van 3somes en en en.........Duidelik weet julle soort nie hoe seer sulke gedrag maak nie!!!!! BESIN!!!!!!

Reply to Nog 'n Daan se Vrou
Posted by: Blondie | 2004/11/18

Daan, ek wil jy net se my man van wie ek besig Iis om te skei , hy was net so groot uitgevrete vark soos jy, die gemors kon ook nie kom nie, en as hy gekom het, het hy soos die hoere geruik waar by hy was. Haleluija ek het van die gemors ontslae geraak voordat ek al sy pes opgetel wat hy by die hoere moontlik kon optel. Vrek van ellende, ons voel niks vir jou nie. PS. Ek het vir my 'n pikante pragtige fris knaap uit geslaan wat my elke dag soos 'n prinses laat voel, jy sien ek is nie sy nommer niks nie maar sy nommer een, ek hoop jy vrou kry vir haar ook so iets pikants, daar bestaan nog pragtig manne buite wat nie so vark is soos jy en my eks nie!!! HA HA!!

Reply to Blondie
Posted by: marconi_love | 2004/11/18

Ag sies tog, suim. Ek kan nie verstaan hoekom sy jou wil skei nie. Gaan praat met mamma..... G'n wonder jy kan nie kom nie. Jy spyker te veel rond. Nou kan jy nie eers jou vrou bevredig nie. Jy het n probleem, gaan vra jou ma wat jou groot gemaak het oor hoekom jy so is. Se vir jou vrou ek sal haar help as jy nie kan nie. In teen deel is daar baie van ons wat haar graag sal wil mooi versorg.

Reply to marconi_love
Posted by: PPE | 2004/11/18

Daan.......jy het daarvoor gesoek, ons kan jou nie help nie en jy kan jouself ook nie help nie, kry vir jou

Reply to PPE
Posted by: 66 | 2004/11/18

Ag sies jou vark hoop sy los jou gemors as jy rond slaap jy het mos 'n vrou vir wat kyk jy rond.Mans soos jy wat ons eerlike mans moeilikheid gee soos ek en vat so

Reply to 66
Posted by: surfer | 2004/11/18

Skei, jy verdien dan nie jou vrou nie.!!!!!!!

Reply to surfer
Posted by: Vat so | 2004/11/18

Dis jou verdiende loon

Reply to Vat so

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement