advertisement
Question
Posted by: Annabel | 2007/05/23

HELP MY ASB!!!!!

Liewe Dr, Ek het in Nov 2003 n 5vat hartomleining [en 'n verdere 3 blokasies is oopgemaak] operasie gehad en was baie siek. My linkerlong het platgeval en is 'n week later uit Hoësorg verplaas na ICU. Daarna het my Dr toetse laat doen en ek was gediagnoseer as Tipe II diabeet. Ek sukkel om gewig te verloor. Ek is 1,53m en weeg tans 76kg. U dieet is vir mense met normale gewig :( Ek het een maand Xenical gebruik en dit het gewerk maar toe ek ophou het ek al die kilos weer terug gesit. Ek kon dit nie bekostig nie. Ek het voor my operasie 62kg geweeg.
Ek neem tans Plavix(aspirienallergie),Metformin850mg2xpd,mavik2mg,Simvastatin 20mg pd,ezetrol 10mg 1xpd...Ek neem ook n vitaminpil en so elke 3de dag Proxidin. Ek gebruik Evorel 50 2xpw... Kan die medikasie die oorsaak wees? Is daar enige RAAD en HULP vir my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Annabel
Sien my antwoord hierna.
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement